Yasunari Kawabata

Yasunari Kawabata
Yasunari Kawabata in 1938
Gebore21 Julie 1899
Sterf16 April 1972
Zushi, Kanagawa, Japan
NasionaliteitVlag van Japan Japan
Beroepskrywer

Yasunari Kawabata (Japannees: 川端 康成 Kawabata Yasunari; 11 Junie 189916 April 1972) was 'n Japannese kortverhaal- en romanskrywer wie se spare, liriese, subtiel geskakeerde prosa hom in 1968 die Nobelprys vir Letterkunde besorg het, die eerste Japannese outeur om die prys te ontvang.[1] Sy werk het breë internasionale aantrekking gehad en hy word steeds wys gelees.

  1. "The Nobel Prize in Literature 1968" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in